Royal National Theatre
Die Royal National Theatre in Londen, tussen 1962 en 1988 amptelik en ook vandag nog gewoonlik kort National Theatre (NT) genoem, is een van die Verenigde Koninkryk se drie vernaamste instellings vir uitvoerende kunste, naas die Royal Shakespeare Company en die Royal Opera House.
Read article






